Wagters se onderhoud afdeling is die hart van Wagters en het die besigheid tot stand gebring. Geen werk is vir ons te groot of te klein nie.
Ons bied `n wye verskeidenheid dienste en houtwerk is `n groot passie van die Wagters-span.
Ons is toegewyd aan goeie diens, kwaliteit werk en kliënte tevredenheid.
Ons dienste sluit in:
Alle onderhoud, binne en buite die huis sowel as besigheidspersele en plase.
Vervaardiging & installasie van houtdekke, ingeboude kaste en alle houtwerk benodighede
Verfwerk
Alle loodgieter dienste
Waterdigting
Plafonne en “drywalls”
Alle elektriese dienste
Teëlwerk